Verlosser - Die Belofte VervulVoorbeeld

Verlosser - Die Belofte Vervul

DAG 29 VAN 29

Oordenkingsvrae:

1. Wat vertel vandag se verse jou oor God se oppermag?  

2. Het Jesus genoeg ruimte in jou lewe? Hoe kan jy meer ruimte maak vir Hom?  

3. Die goeie nuus van groot vreugde (die Evangelie) is vir alle mense. Met wie kan jy vandag hierdie nuus deel?

4. Hoe kan jy in jou lewe aan God glorie bring? 

5. In plaas van om hierdie Kersfees te dink aan die geskenke wat jy gaan kry, dink aan die "geskenke" wat jy vir Jesus kan gee. 

Dag 28

Aangaande hierdie leesplan

Verlosser - Die Belofte Vervul

Kersfees kan 'n oorweldigende seisoen wees. Dis maklik om te vergeet wat ons werklik met Kersfees vier: Ons vier dat 'n Verlosser vir ons gebore is. Ons vier die vervulling van die Wet en die Profete in Jesus. Ons vier Immanuel, God met ons. Ons bid dat hierdie studie sal help om jou geloof, jou begrip van Kersfees en die koms van Christus ons Verlosser, te verdiep.

More

Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.lovegodgreatly.com