RutVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
WEEK 1
1. Hoekom dink jy het Orpa na Moab teruggekeer, in plaas daarvan om Rut en Naomi te volg?
2. Hoekom wou Naomi haar naam verander na Mara?
3. Hoekom sê Naomi dat God 'n ramp oor haar gebring het?
4. Dink jy dat Naomi vir God vertrou of wantrou?
5. Hoe word die stad waarnatoe hulle teruggekeer het (Betlehem) belangrik in die latere Bybelverhaal?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
As jy al ooit verlies, eensaamheid of seisoene van groot verandering ervaar het, dan kan jy onmiddelik met die gebeure en mense in die boek Rut identifiseer. Rut is 'n boek oor die voorsienigheid van God. Ons moet nooit die oënskynlike klein gebeure in ons lewens gering ag nie. Alles word deur God gebruik ten goede vir dié wat Hom liefhet, vir Sy glorie en vir die redding van ander.
More
Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus:
http://liefgodgrootliks.wordpress.com