JOB 34:32
JOB 34:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
leer U my wat ek nie raaksien nie,’ of ‘as ek onreg gepleeg het, ek sal dit nie weer doen nie,’
Deel
Lees JOB 34JOB 34:32 Bybel vir almal (ABA)
Het jy gevra dat God jou sondes vir jou moet wys? Jy het verkeerde dinge gedoen, maar jy het nie geweet dat dit sonde is nie. Wanneer jy verkeerd gedoen het, het jy dan gesê dat jy dit nie weer sal doen nie?
Deel
Lees JOB 34JOB 34:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat ek nie insien nie, leer Ú my dit; ás ek onreg gedoen het, ek sal dit nie meer doen nie
Deel
Lees JOB 34JOB 34:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
leer U my wat ek self nie weet nie; as ek verkeerd gedoen het, sal ek dit nie weer doen nie,’
Deel
Lees JOB 34JOB 34:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat ek nie sien nie, leer jy my: as ek onreg gedoen het, sal ek nie meer doen nie.
Deel
Lees JOB 34