2 KRONIEKE 29:2
2 KRONIEKE 29:2 Bybel vir almal (ABA)
Hiskia het dinge gedoen waarvan die Here hou, hy het alles gedoen soos sy voorvader Dawid gedoen het.
2 KRONIEKE 29:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE net soos sy vader Dawid gedoen het.
2 KRONIEKE 29:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hiskia het gedoen wat reg is in die oë van die Here en het in alles die voorbeeld van sy voorvader Dawid gevolg.
2 KRONIEKE 29:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het gedoen wat reg is in die oë van die HERE, net soos sy voorvader Dawid gedoen het.