ROMEINE 6:8-9

ROMEINE 6:8-9 AFR83

Ons het saam met Christus gesterwe; daarom glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe. Ons weet dat Christus wat uit die dood opgewek is, nie weer kan sterwe nie; die dood het nie meer mag oor Hom nie.

Video vir ROMEINE 6:8-9