ROMEINE 6:8-9

ROMEINE 6:8-9 NLV

Aangesien ons saam met Christus gesterf het, weet ons dat ons ook deel sal hê aan sy lewe. Ons weet dit omdat Christus uit die dood opgewek is en nooit weer sal sterf nie. Die dood het geen mag meer oor Hom nie.

Video vir ROMEINE 6:8-9