PSALMS 9:16-17

PSALMS 9:16-17 AFR83

Die nasies het in die gat geval wat hulle gegrawe het, hulle voete is vasgevang in die net wat hulle gespan het. So het die Here Hom bekend gemaak, Hy het reg laat geskied, en die skuldige is deur sy eie handewerk gevang. Higgajon Sela

Video for PSALMS 9:16-17