Psalms 9:16-17

Psalms 9:16-17 AFR20

Nasies het weggesink in die vangkuil wat hulle gemaak het; in daardie vangnet wat hulle gespan het, is hulle voete gevang. Die HERE het Homself bekend gemaak: Hy laat reg geskied; goddeloses raak in hulle eie handewerk verstrik. Higgajoon •Sela

Video for Psalms 9:16-17