Psalms 9:16-17

Psalms 9:16-17 DB

Mense wat U nie ken nie, sal self tweede kom terwyl hulle ander tot ’n val probeer bring. Hulle word die prooi van hulle eie bose planne. Die Here het vir alle mense gewys wie Hy regtig is. Hy straf verkeerde dade. Mense wat Hom nie dien nie, moet weet dat hulle deur hulle eie geknoei tot ’n val sal kom.

Video for Psalms 9:16-17