PSALMS 44:7-9

PSALMS 44:7-9 AFR83

Op my boog vertrou ek nie en my swaard sal my die oorwinning nie gee nie, want dit is U wat ons die oorwinning oor ons teëstanders gegee het en ons vyande die aftog laat blaas het. Ons het God die hele dag deur geprys en sy Naam altyddeur geloof. Sela