Psalms 44:7-9

Psalms 44:7-9 DB

Ons maak nie op ons eie krag staat nie. Ons wapens sal ons nie laat wen nie. Dis net U wat ons in die verlede laat wen het. U het ons vyande skaam-skaam huis toe laat gaan. Ons het U toe heeldag lank geprys en bewonder. Ons het U geloof.