PSALMS 38:7-8

PSALMS 38:7-8 AFR83

Ek is krom en inmekaar getrek, ek loop die hele dag en treur, want my lyf brand van die koors en daar is nie meer 'n gesonde plek aan my liggaam nie.