Psalms 38:7-8

Psalms 38:7-8 AFR20

Ek is kromgetrek, heeltemal geboë, die hele dag loop ek in rouklere rond. Ja, my lende is ontsteek, daar is geen gesonde plek aan my liggaam nie.