Psalms 38:7-8

Psalms 38:7-8 DB

Ek kan nie eens meer regop staan nie. My liggaam is skeef en krom. Heeldag loop ek en huil. Ek treur. My lyf bewe van die koors. Daar is nie meer ’n plek op my lyf wat gesond is nie.