PSALMS 16:9-10

PSALMS 16:9-10 AFR83

Daarom is ek bly en juig ek en voel ek my veilig. U gee my nie oor aan die dood nie. U laat u troue dienaar nie in die graf kom nie.