Psalms 16:9-10

Psalms 16:9-10 DB

By Hom is ek veilig; Hy hou my op die regte pad. Ek is baie bly; my blydskap hou nooit op nie. U sal nie toelaat dat die dood my onkant betrap nie. Die dood kan niemand wat U liefhet uit u hand wegruk nie. Ek sal nie in die graf beland nie.

Video for Psalms 16:9-10