PSALMS 16:1-2

PSALMS 16:1-2 AFR83

'n Gedig van Dawid. Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U. Ek het vir die Here gesê: “Ek behoort aan U, daar is vir my niks goeds nie behalwe by U.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 16:1-2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid