Psalms 16:1-2

Psalms 16:1-2 DB

Beskerm my, o God, want ek kom kruip by U weg. U pas my op. Ek het vir die Here gesê: U alleen is my Heer. U is die heel belangrikste in my lewe. Ek is deel van ’n skare mense wat U dien en eer. Ek is bly as ek tussen hulle is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 16:1-2