PSALMS 16:1-2
PSALMS 16:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Gedig van Dawid. Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U. Ek het vir die Here gesê: “Ek behoort aan U, daar is vir my niks goeds nie behalwe by U.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:1-2 Bybel vir almal (ABA)
'n Lied van Dawid. My God, U moet my beskerm, ek wil veilig wees by U. Here, ek het vir U gesê ek behoort aan U, al die goeie dinge wat ek het, kom van U.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N GEDIG van Dawid. Bewaar my, o God, want by U skuil ek. Ek het tot die HERE gesê: U is my Here; vir my is daar geen goed bo U nie.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Miktaam. Van Dawid. Beskerm my, o God, want by U skuil ek. Ek het vir die HERE gesê: “U is my Heer; buiten U is daar vir my niks goeds nie.”
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:1-2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bewaar my, O God, want op U stel ek my vertroue. O my siel, jy het tot die HERE gesê: U is my HERE; my goedheid strek nie tot U nie
Deel
Lees PSALMS 16