Beskerm my, o God, want ek kom kruip by U weg. U pas my op. Ek het vir die Here gesê: U alleen is my Heer. U is die heel belangrikste in my lewe. Ek is deel van ’n skare mense wat U dien en eer. Ek is bly as ek tussen hulle is.
Lees Psalms 16
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 16:1-2
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's