PSALMS 16:1-2

PSALMS 16:1-2 AFR53

'N GEDIG van Dawid. Bewaar my, o God, want by U skuil ek. Ek het tot die HERE gesê: U is my Here; vir my is daar geen goed bo U nie.