PSALMS 112:8-9

PSALMS 112:8-9 AFR83

Hy voel hom veilig, hy is nie bevrees nie: hy sal die neerlaag van sy vyande aanskou. Hy gee mildelik vir die armes. Wat hy doen, is reg en blywend. Hy geniet hoë aansien.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid