Psalms 112:8-9

Psalms 112:8-9 DB

is hy glad nie bang nie, want hy weet sy vyande sal tot ’n val kom. Hy strooi sy besittings uit; arm mense dra hy op die hande. Hy hou nooit op om goed te doen nie. Wat ’n leefstyl! Dit bring baie eer en vreugde.