SPREUKE 23:13-14

SPREUKE 23:13-14 AFR83

Moenie huiwer om 'n kind te straf nie, want as jy hom slaan, red jy sy lewe. Jy moet hom juis slaan om hom van die dood te red.