Spreuke 23:13-14

Spreuke 23:13-14 DB

’n Kind het dissipline nodig. ’n Pak slae op die regte tyd sal hom goed doen. Wie dit nalaat, stuur sy kind die verderf in.