SPREUKE 21:30-31

SPREUKE 21:30-31 AFR83

Teenoor die Here geld geen menslike wysheid, insig of besluit nie. Perde kan afgerig word vir oorlog, maar dit is die Here wat die oorwinning gee.