Spreuke 21:30-31

Spreuke 21:30-31 DB

Al ons wysheid, insig en planne is niks voor die Here nie. Ons kan hard werk en elke dag goed beplan, maar sonder die Here is alles tevergeefs.