SPREUKE 21:19-20

SPREUKE 21:19-20 AFR83

Liewer in 'n woestyn woon as by 'n twisgierige vrou wat aanhou neul. In die woning van 'n wyse mens is daar altyd kosbare besittings en olie; 'n dwase mens bring sy goed deur.