SPREUKE 21:19-20

SPREUKE 21:19-20 NLV

Dit is beter om iewers in die woestyn te gaan bly as saam met ’n stryerige vrou wat oor alles neul. In ’n wyse mens se huis is altyd kosbare besittings en uitgesoekte olie. ’n Dwase mens gebruik alles op wat hy in sy huis het.