SPREUKE 16:12-13

SPREUKE 16:12-13 AFR83

Konings het 'n afsku van verkeerde dade, want 'n troon word deur regverdigheid bestendig. Eerlike mense geniet die koning se goedgesindheid; hy hou van mense wat die waarheid praat.