SPREUKE 16:12-13

SPREUKE 16:12-13 NLV

Die koning verafsku misdade. Sy regering berus op regverdigheid. Die koning is tevrede wanneer mense eerlik praat. Hy stel dit op prys as mense die waarheid praat.