SPREUKE 15:18-19

SPREUKE 15:18-19 AFR83

'n Humeurige mens soek skoor; 'n verdraagsame mens maak rusies uit die wêreld. 'n Luiaard se pad is met dorings besaai; 'n opregte mens het 'n gelyk pad.