SPREUKE 15:18-19

SPREUKE 15:18-19 NLV

’n Humeurige mens sit twis aan die gang. ’n Verdraagsame mens sit ’n stryery stop. ’n Luiaard se pad is met dorings besaai. ’n Opregte mens se pad is gelyk.