SPREUKE 14:15-16

SPREUKE 14:15-16 AFR83

Wie ervaring kortkom, glo alles wat gesê word; 'n verstandige mens oorweeg elke tree wat hy gee. Wie wysheid het, is versigtig en vermy die kwaad; wie wysheid kortkom, is roekeloos en selfversekerd.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 14:15-16