SPREUKE 14:15-16

SPREUKE 14:15-16 NLV

’n Dwaas glo alles wat hy hoor. ’n Verstandige mens oorweeg elke tree wat hy gee. ’n Wyse persoon is versigtig, hy vermy die kwaad. ’n Dom mens is oorverseker en gaan maar net aan sonder om te dink.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 14:15-16