Spreuke 14:15-16

Spreuke 14:15-16 AFR20

Onkundiges glo elke woord, maar 'n slim mens oorweeg sy voetstappe. 'n Wyse is versigtig en vermy die kwaad, maar 'n dwaas is humeurig en vol selfvertroue.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 14:15-16