SPREUKE 13:24-25

SPREUKE 13:24-25 AFR83

Wie sy seun nie straf nie, het hom nie lief nie; as hy hom liefhet, sal hy hom straf wanneer dit nodig is. Die regverdige het meer as genoeg om te eet; goddelose mense bly honger.