SPREUKE 13:24-25

SPREUKE 13:24-25 NLV

Hy wat sy seun nie dissipline leer nie, het hom nie regtig lief nie. As hy hom liefhet, sal hy hom dissiplineer. Die regverdige mens het oorgenoeg om te eet. Goddelose mense bly altyd honger.