SPREUKE 11:12-13

SPREUKE 11:12-13 AFR83

'n Onverstandige mens praat met minagting van 'n ander; 'n verstandige mens swyg. Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit; 'n betroubare mens bewaar 'n geheim.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 11:12-13