Spreuke 11:12-13

Spreuke 11:12-13 DB

Iemand wat ’n vriend in die openbaar verneder, is ’n hartelose mens. Iemand met ’n fyn aanvoeling vir ander sal eerder swyg. Iemand wat skinderstories loop en versprei, lap ander se geheime uit. ’n Man met integriteit hou ’n geheim vir homself.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 11:12-13