MATTEUS 9:29-30

MATTEUS 9:29-30 AFR83

Toe raak Hy aan hulle oë en sê: “Wat julle glo, sal gebeur.” Hulle kon toe sien, maar Jesus het hulle baie streng beveel: “Hiervan moet niemand hoor nie.”