Matteus 9:29-30

Matteus 9:29-30 AFR20

Toe het Jesus hulle oë aangeraak en gesê: “Laat met julle gebeur soos julle glo.” En hulle oë is geopen. Jesus het hulle ernstig aangespreek en gesê: “Sorg dat niemand hiervan weet nie.”