JOËL 3:9-10

JOËL 3:9-10 AFR83

Sê vir die nasies: “Maak julle klaar vir 'n oorlog, roep julle dapper manne op! Al julle soldate moet opruk en nader storm. Maak swaarde van julle ploegskare, en spiese van julle snoeiskêre. Selfs die swakke moet sê: ‘Ek is 'n dapper soldaat!’

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOËL 3:9-10