JOËL 3:9-10

JOËL 3:9-10 NLV

Sê aan die nasies: “Sonder julle af vir oorlog! Roep julle dapperste soldate op! Laat die krygsmanne uittrek vir die aanval! Maak swaarde van julle ploegimplemente en spiese van julle snoeiskêre. Selfs die swakkeling moet sê: ‘Ek is ’n dapper soldaat!’

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOËL 3:9-10