Joël 3:9-10

Joël 3:9-10 AFR20

Roep dit uit onder die nasies, berei voor vir 'n heilige oorlog, ontbied die krygshelde; laat al die krygsmanne nader kom, laat hulle optrek. Smee van julle ploegskare swaarde, en van julle snoeimesse steekspiese, selfs die swakke moet sê: “Ek is 'n held!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Joël 3:9-10