JOHANNES 4:1-3

JOHANNES 4:1-3 AFR83

Die Fariseërs het gehoor dat Jesus meer dissipels maak en doop as Johannes. – Eintlik was dit nie Jesus wat gedoop het nie, maar sy dissipels. – Toe Jesus dit verneem, het Hy Judea verlaat en weer na Galilea toe gegaan.