Johannes 4:1-3

Johannes 4:1-3 AFR20

Toe Jesus verneem dat die •Fariseërs gehoor het Hy werf en doop meer dissipels as Johannes – hoewel Jesus self nie gedoop het nie, maar sy dissipels – het Hy Judea verlaat en weer na Galilea vertrek.