JEREMIA 3:21-22

JEREMIA 3:21-22 AFR83

Hoor hoe smeek en huil die Israeliete op die heuweltoppe, want hulle het die verkeerde pad geloop, hulle het die Here hulle God vergeet. Kom terug, kinders wat afgedwaal het, Ek wil 'n einde maak aan julle afdwaling.