Jeremia 3:21-22

Jeremia 3:21-22 AFR20

'n Stem klink op langs die woestynpaaie: die gehuil, die smeekbedes van die Israeliete, want hulle het die pad byster geraak, hulle het die HERE hulle God vergeet. “Keer terug, afvallige kinders! Ek sal julle afvalligheid genees.”