JESAJA 65:25

JESAJA 65:25 AFR83

Die wolf en die lam sal saam wei, die leeu sal strooi vreet soos 'n bees, en stof sal die kos van die slang wees. Op my heilige berg sal niks verkeerds gedoen word nie, niks vernietig word nie, sê die Here.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 65:25